Sunday, February 15, 2009

Joost and the rumor mill [COMMENTS]

Some classic comments about Joost, ranging from sarcasm, to disgust, to indignance.
clipped from www.news24.com
Oopad hemel toe...?, 15/02/2009, Ferdie du Preez
Joost vertel hy is oppad hemel toe. Op die foto lyk dit my hy het alreeds gearriveer.
Joost in seks-video, 15/02/2009, Lukas
Indien Joost kan bewys dat dit nie hy is in die video nie hoop ek dat hy hierdie manier van sensionele beriggewing vir eens en vir altyd `n ordentlike bloedbek sal gee in`n Hof.
Hoe bedoel meneer nou?, 15/02/2009, lilo
Wat de Joost het hy gedink doen hy..? Amor gaan die joost in wees hieroor...
JOOST MY OU BUL, 15/02/2009, ABRANCHA
JOOST DIE VEDEO IS VERVALS MENSE IS JALOERS OP JOU N BLOU BUL BREEK NOOIT SY HORING NIE
Onnodig, 15/02/2009, Elizabeth
Hierdie, nes met Steve, is onnodig. Watter tipe vrou hardloop koerante toe met sulke dinge? En daar is hoeveel mense wat op 'n druppel na mekaar lyk, so hoe kan Rapport se dit is verseker Joost?
Joost, 15/02/2009, Anneline Grobbelaar
Steve is nou ou nuus nou is dit Joost. Alles goed en wel as dit waar is maar wat van die kinders. Ek voel dit artikel is onnodig.
 blog it

No comments: