Sy het vir hom gelieg en gesê dis nie sy in die video nie.
“Save my nommer op jou foon; as jy enige inligting kry, bel my.”
“Ek het gedink dis verby.”
Toe begin mense by hul huis verby ry.
En die Donderdag ná die voorbladberig kom drie ouens by haar ma se huis aan en vra haar weer uit.
“As hulle my uitgelos het, sou ek nooit gepraat het nie. Maar ek het bang geraak. Ek was bang ek verdwyn of kom iets oor.”
NVDL: Hmmm...I thought it wasn't Joost. Strange that everyone in this story are born-again Christinas, including van Emmenis. Meanwhile Joost has been fired by Supersport.

clipped from jv.news24.com
Marilize van Emmenis was ses weke gelede besig om haar babatjie te bad toe die duiwel by haar losgebars het. Haar onbesonnenheid net meer as twee jaar gelede in ’n rugbyafrigter se huis in Pretoria saam met een van Suid-Afrika se grootste sporthelde het haar onverwags ingehaal. “Ek dink dis jy op die voorblad,” was die strekking van ’n telefoonoproep wat sy dié Sondagoggend, 15 Februarie, ontvang het. Dit was. Sy het dorp toe gejaag om Rapport te koop.
Dit was ’n tyd in haar lewe wat sy gedink het sy het vir goed agtergelaat. Destyds was sy “Jennifer” (21), die “malkoppie” van Pretoria. Die onverantwoordelike, rebelse meisie. Sy het vir haar ma gejok oor haar mislukte modeontwerp-kursus. |
No comments:
Post a Comment