Monday, March 23, 2009

Chace van der Walt - framed, accused of drunk driving

Intgerestingly this guy was accused by the cops of drunk driving. The report has since been changed and not results have been given for the blood samples taken. The cops have a problem because Chace was not alone in the car when this happened, so it's not a case of 'his word against ours'.

How is it possible to have such a high level of criminal delinquency in this country? If your police force are part of it - that's how.
clipped from www.news24.com

Die vervolging teen mnr. Chace van der Walt, die Oos-Randse man wat glo deur lede van die polisie se BBP-beskermingseenheid gewond is toe sy motor teen een in die presidentskonvooi gebots het, gaan voorlopig voort totdat die uitslae van bloedtoetse verstrek word.

Mnr. Hugo van der Westhuizen, Van der Walt se prokureur, het tóé gesê daar het “nuwe inligting uit verklarings wat deur die betrokke lede van die BBP-beskermingseenheid gemaak is” aan die lig gekom en dat die saak moontlik van die rol geskrap kon word. Hy wou nie oor die inhoud van dié verklarings uitwei nie.

Van der Walt is op 3 Januarie in die regterarm geskiet toe sy Golf GTI op die N12-hoofweg naby die Atlasweg-afrit teen ’n motor in pres. Kgalema Motlanthe se konvooi gebots het.

Beeld het vroeër berig die BBP-wagte het volgens Van der Westhuizen glo “sonder enige waarskuwing of kennisgewing” op Van der Walt se motor losgebrand.

 blog it

No comments: