Thursday, November 19, 2009

Cleaners in UFS Reitz video didn't take offence, laughed about it

SHOOT: You'd think that the brou ha ha should centre around the feelings of the cleaners, and that they would be accusers. I can't say I think the video is in good taste, but I do think that hijacking this issue, making it into a polarising, politicised mess [it's also made international headlines] only exposes the small-minded, retrogressive society that is actually at the core of society. We ought to be encouraged to move on, to move forward despite these setbacks. Instead racism is tra\umpeted, and insisted upon. Who is the figurehead for these populist diatribes? Julius Malema. Racism will continue to be our focus as long as we insist on making it to our focus, to our collective shame.
clipped from www.volksblad.com

Die skoonmakers van die Universiteit van die Vrystaat (UV) in die Reitz-video het nie aanstoot geneem toe dit gemaak is nie en het daaroor gelag toe hulle die eindproduk gesien het.

Só lui aanvullende vertoë van die vier oud-inwoners van Reitz-kamerwonings wat hulle pas aan die direkteur van openbare vervolging gerig het om ’n klag van crimen injuria teen hulle te laat vaar.

In dié vertoë word die sluier die eerste keer effens gelig oor hul kant van die video-debakel wat selfs internasionaal opslae gemaak het.

Dit het nooit, terwyl die video gemaak is, geblyk dat die skoonmakers aanstoot geneem het oor wat besig was om te gebeur nie. Hulle het vrywillig deelgeneem en kon in enige stadium opgehou het as hulle wou.

 blog it

No comments: