Monday, February 25, 2008

Lower Than Snakeshit At the Bottom of the Sea

Is jy ‘n Scaverratch of ‘n Maplotter?

Remember Tant Stienie from Kooperasie Stories? She always spoke about Scaverratches, but that might have been in Agter Elke Man. These are (usually) really low class whites – whites who drink out their wages, kick the dog and don’t have the guts to beat up on another man. They’re in and out of prison, always up so some scheme. They have sex with their own kids (or someone elses), beat up their wives – oh, did I already say that…well, maybe because they do this a LOT…sien hulle target nie mense van hulle eie size nie; hulle kan nie eers ordentlik met hulle Ma’s praat nie.

Die problem met hulle is hulle het geen selfvertroue nie. ‘n Scaverratch is laer as slangkak op die seebodem.

‘n Koelak is iemand wat common is. Hulle word ook maplotters genoem. Hulle’t geen smaak nie. Dis dalk ‘n vrou wat aan elke ring ‘n vinger dra. Vra bietjie vir Korne en Twakkie. Dis ook in die plat manier hoe hierdie mense praat.

Dan is daar die ander mense…moeiliker om te definieer. Hulle leef in ‘n fantasie wereld. Hulle vergeet wat hulle al gese het, dan lieg hulle hulself vas. Dis gewoonlik iemand wat ander die heeltyd probeer beindruk…nie in die afshow sin, meer iemand wat once upon a time baie arm was en nou wil wys hulle weet wat aangaan.

Ongelukkig is hierdie mense nogsteeds dom, jy kan die plaas nie uit hulle kry nie. Hulle is soos visse. ‘n Vis sal aan een kant van ‘n tenk sit en kyk en sodra hy wegswem vergeet hy dat hy daar was.

So moenie laat die gras onder jou voete groei nie. Wie jy ookal is, accept it. Of is jy gou by die bak maar lui by die vak? Die koel is deur die kerk my tjom, en jy gaan Jan tuisbly se karretjie wees as jy nie nou – met al die shit wat in die wereld aangaan – skouer aan die wiel sit.

No comments: