Saturday, November 20, 2010

Widower Dewani's firm in debt to the tune of R70 million

Die firma wat bestuur word deur die Britse sakeman Shrien Dewani, wie se vrou, Anni, verlede naweek in Guguletu vermoor is, is in £6.25 miljoen (sowat R70 miljoen) se skuld, het ‘n Britse koerant berig.

Volgens The Sun se webwerf staar Shrien Dewani, wat terug is in Brittanje om sy vrou Anni se begrafnis te reël, ‘n kontantkrisis met sy PSP Healthcare-maatskappy in die gesig.

Hy het die maatskappy in 2005 saam met sy pa en broer begin en hulle skuld onder andere £4 miljoen (R44,7 miljoen) in banklenings, luidens die berig.

Dewani en sy vrou is tydens hul wittebrood in Kaapstad in Guguletu gekaap, waarna Anni vermoor is.

Twee verdagtes is in verband met die saak in hegtenis geneem, maar polisie is op soek na nog verdagtes.

SHOOT: I'd say we have a motive for murder.

No comments: