Wednesday, September 26, 2007
Who I Are
Identity is an immensely powerful driver. Sometimes it's an overt force, sometimes it's subliminal, often it's both. Everyone and every thing has an innate sense of who and what it is, and what its purpose is. What must I do? Who should I be? What is behind all this? If we don't know these answers, even when they're not posed consciously, we're driven to find out. The entire Body Of Religion is based entirely around resolving this mystery. But is it really so mysterious?
Clarity is especially clear in Nature, where different animals are driven by curiosity, even if that means making them vulnerable to predators/pain. Porcupines have this effect on lions. The fact that it is such a curiosity almost counts more against the poor creature than its bristly countermeasures. Various creatures - plants and animals - use curiosity to lure other creatures into their clutches. So it is interesting that this powerful sense of 'who I am' and 'what are you' is about as powerful as the survival instinct. Why shouldn't it be. Instead of just living we can FLOURISH if we discover some of the hidden subtlties going on around us. The tree of life that we're a part of grows vigorously in different direction, and as Life moves into space, curiosity pulls it into the bright light of Living and Flourishing.
Human Beings suffer from a chronic sense of Lost Identity. Who are we? What are we supposed to do? The lazy, easy route is finding God, and giving 'God' the answer to all these questions. In fact this question - what is the meaning of life? - is far more complex than just, 'God's will for me'. It's an answer, but very unspecific. And to be realistic, it pretends to satisfy the original question, but really, it doesn't. It is still a private spiritual matter between you and the universe to find how you're supposed to fulfill a personal and collective destiny (yours and the universes).
You, as a human being, must find your answer to that. It may mean being a gift - a giver - to your community. It might mean being a discover, an artist or an explorer. It might mean following your passion, however idiosyncratic. It might mean working your way to an answer, going on a journey. It may mean finding out what it is to be a father or a mother.
This is why we are all so fascinated with celebrity: we’re trying to find answers to the question who are we? We are our choices, and the choices of others.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
6 comments:
Jy kies nie wie jy is nie. Jy kies slegs of jy jou ideaal in die lewe gaan bereik of nie.'n Mens word gebore met 'n persoonlikheid wat jy kan ontwikkel of jou ware persoonlikheid kan afgebreek word deur trauma. Jy kan selfs jou ware persoonlikheid herstel na trauma en jouself weer ontdek.Ek glo elke persoon word gebore om sy "excellence" te bereik en dit kan ook 'n wonderlike impak op die mensdom en selfs die aarde he.
Die mens is ook energie en energie kan nie verlore gaan nie, m.a.w. jy(energie) moet erens heen as jy sterf. Dit maak dan ook sin dat 'n baie hiper intelligente Wese alles beheer en nie alles gemaak het om eendag tot niet te gaan nie. As alles en selfs my siel eendag tot niet gaan lewe ek dan net van dag tot dag. Ek lewe natuurlik vir die "moment" en geniet dit.
Elke persoon kan kies of hy 'n verloorder of 'n wenner wil wees.Om suksesvol en betekenisvol te wees is jou "excellence"(wenner)Jy kies nie jou persoonlikheid nie, maar kan kies of jy dit wil uitleef of nie.Dit gee innerlike vrede en blydskap en harmonie. En as jy besef jy is nie op aarde geplaas met die doel om tot niet te gaan nie, ontdek jy 'n hoer vlak
van identiteit. Daardie hoer valk maak jou bewus van die geesteswereld. Ek kan dit voel maar nie verduidelik nie. Dan sien 'n mens ander goed wat 'n mens nie sommer met die fisiese oog kan sien nie en voel soos 'n skild wat jou beskerm en dalk 'n rigtingwyser. Jy kry ook die gevoel van waardering, ongelooflike liefde en deernis.
Die "Body of Religion" is definitief nie gebaseer om duidelikheid te kry oor dit wat onduidelik is nie. Nogal funny dat baie naturaliste en wetenskaplikes die hele tyd probeer om duidelikheid te kry oor dit wat nie duidelik is nie. Die liggaam van godsdiens het reeds duidelikheid en probeer nie somme maak om uit te werk waarheen 'n mens gaan wanneer hy sterf nie. Wetenskaplikes en naturaliste is die enigstes wat dag na dag verduidelikkings maak, debateer en antwoorde soek. Hulle het gewoonlik die begeerte om ander te oortuig om in dieselfde te glo. Naturaliste en wetenskaplikes dink die lewe is kompleks en gaan vir ewig na die regte antwoord soek. Dis ook gewoonlik mense wat nie heeltemal in harmonie met hulself is nie en het 'n begeerte om harmonie met hulself en die dinge om hulle te he. Daarvoor sal hulle altyd aanhou soek na 'n verduidelikking en christene afmaak as lui omdat hulle nie tevrede is met hulle self of miskien dit wat hulle het nie. Lekker soek want julle gaan nie die antwoord kry nie!
Jou geloof - waarin jy glo - is ook streng gesproke jou identiteit. Dis hoekom ons se: ek is 'n Christen, of ons vra: Is jy 'n Christen? Die benaming behels 'n hele identiteit. Maar om dit te glo en 'n identiteit te he is nie dieselfde nie. Persoonlikheid het niks te doen met identiteit nie, maar kultuur wel. Die antwoord begin waar ons vra: waarmee indentifiseer jy as mens/wese?
Post a Comment